Graad 7 Sosiale Wetenskappe Geografie & Geskiedenis Kwartaal 3 (SW) Kollig Op

R120.00 excl. VAT

SKU SUM68 Categories ,
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Bevolkingskonsepte
  • Eenheid 2:  Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed.
  • Eenheid 3:  Die wêreld se bevolkingsgroei…

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Hersiening van Graad 5.
  • Eenheid 2:  Nederlandse nedersetting.
  • Eenheid 3: Gevolge vir die Hollanders.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal wat die nuwe woorde en sleutelbegrippe bevat.
  • Breinkaart van elke eenheid se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.