Graad 7 Sosiale Wetenskappe Geografie & Geskiedenis Kwartaal 1 (SW) Kollig Op

R120.00 excl. VAT

SKU SUM23 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Plaaslike kaarte en straatkaarte.
  • Eenheid 2:  Sketskaarte en verduideliking van roetes..
  • Eenheid 3:  Sketskaart van die plaaslike gebied..
  • Eenheid 4:  Afstand en skaal.
  • Eenheid 5:  Huidige gebeure.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Handel oor die Sahara-woestyn.
  • Eenheid 2:  Die koningkryk van Mali.
  • Eenheid 3:  Die stad Timboektoe..

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal wat die nuwe woorde en sleutelbegrippe bevat.
  • Breinkaart van elke eenheid se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.