Hierdie produk bevat die hele kwartaal 1 se werk vir NW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig op” reeks.
Onderwerp 1: Die biosfeer
Onderwerp 2: Biodiversiteit
Onderwerp 3: Geslagtelike voortplanting in angiosperme
Onderwerp 4: Menslike voortplanting
Onderwerp 5: Variasie
Elke onderwerp bevat die “fokus op” en sleutelwoorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Elke eenheid bevat oefeninge met ‘n ekstra dokument met hersieningsaktiwiteite en voorbeeld van ‘n kwartaalassesering.
Dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is deur PayFast.