Graad 6 Sosiale Wetenskappe Geografie & Geskiedenis Kwartaal 3 (SW) (Platinum)

R100.00 excl. VAT

SKU SUM66 Categories ,
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Klimaat oor die wêreld heen.
  • Eenheid 2:  Tropiese reënwoude.
  • Eenheid 3:  Warmwoestyne.
  • Eenheid 4:  Naaldwoude.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Hoe mense hulself in ‘n demokrasie regeer.
  • Eenheid 2:  Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie.
  • Eenheid 3:  Kinders se regte en verantwoordelikhede.
  • Eenheid 4:  Nasionale simbole.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal met die nuwe woorde.
  • Breinkaart per eenheid.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.