Graad 6 Sosiale Wetenskappe Geografie & Geskiedenis Kwartaal 2 – (SW)

R100.00 excl. VAT

SKU SUM21 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Hoe mense handel dryf
  • Eenheid 2:  Waarmee mense handel dryf
  • Eenheid 3:  Hulpbronne en hul waarde
  • Eenheid 4:  Regverdige handel
  • Eenheid 5:  Onregverdige handel

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Redes vir Europsese ontdekkingsreise
  • Eenheid 2:  Gevallestudies
  • Eenheid 3:  Nuwe idees en kennis
  • Eenheid 4:  Handel en wins
  • Eenheid 5:  VOC

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Inhoudsopgawe vir die kwartaal
  • Nuwe woorde  een bladsy
  • Breinkaart van die kwartaal se werk
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
  • Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.