Graad 6 Sosiale Wetenskappe Geografie & Geskiedenis Kwartaal 1 (SW)

R100.00 excl. VAT

SKU SUM19 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Breedtegraad en lengtegraad:  Aardbol
  • Eenheid 2:  Halfronde
  • Eenheid 3:  Breedtegrade en lengtegrade:  Kaart
  • Eenheid 4:  Skaal
  • Eenheid 5:  Reguitlynafstande
  • Eenheid 6:  Atlasse
  • Eenheid 7:  Eie provinsie in ‘n atlas
  • Eenheid 8:  Statistieke
  • Eenheid 9:  Aktuele gebeure

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Veranderinge in gemeenskappe
  • Eenheid 2:  Eerste staat:  Mapungubwe
  • Eenheid 3:  Goue voorwerpe (Renoster)
  • Eenheid 4:  Handel:  Afrika, Indiese Oseaan en verder
  • Eenheid 5:  Mapungubwe
  • Eenheid 6:  Groot-Zimbabwe
  • Eenheid 7:  Europese ontdekkingsreisiger

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Inhoudsopgawe vir die kwartaal
  • Nuwe woorde  een bladsy
  • Breinkaart van die kwartaal se werk
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
  • Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.