Graad 6 – Lewensvaardigheid – Kwartaal 4 (LV) (Platinum Handboek)

R80.00 excl. VAT

SKU SUM104 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir LV Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Hoofstuk 22:  Basiese noodhulp.
  • Hoofstuk 23:  Voedselhigiëne.
  • Hoofstuk 24:  Oordraagbare siektes.
  • Hoofstuk 25:  MIV en VIGS.
  • Hoofstuk 26:  Bewegingsreekse en swem..
  • Hoofstuk 27:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 28:  Waardeer en skep beeldende kuns.
Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.