Graad 6 Lewensvaardigheid Kwartaal 1 (LV)

R80.00 excl. VAT

SKU SUM17 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir LV Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Hoofstuk 1:  Positiewe selfagting
  • Hoofstuk 2:  Vermoëns, belangstellings en potensiaal
  • Hoofstuk 3:  Portuur-groepdruk
  • Hoofstuk 4:  Probleemoplossingsvaardighede in konfliksituasies
  • Hoofstuk 5:  Slaan- en veldwerkspel
  • Hoofstuk 6:  Dans, drama en musiek
  • Hoofstuk 7:  Waardeer en skep beeldende kuns

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Inhoudsopgawe
  • Sleutelwoorde op een bladsy
  • Breinkaart met die kwartaal se werk
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
  • Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.