Graad 5 Sosiale Wetenskappe Geografie & Geskiedenis Kwartaal 1 (SW) (PLATINUM)

R100.00 excl. VAT

SKU SUM13 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Wêreldkaart en kompasrigting
  • Eenheid 2:  Afrika ons vasteland (oseane, lande en belangrikste stede)
  • Eenheid 3:  ‘n Fisiese kaart van Afrika
  • Eenheid 4:  Beeld van Afrika

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Hoe ons uitvind oor jagter-versamelaars en herders
  • Eenheid 2:  Jagter-versamelaar sameleweing van die San in die later Steentydperk
  • Eenheid 3:  Medisyne uit plante
  • Eenheid 4:  Die jag en die pyl en boog
  • Eenheid 5:  Wat het die San geglo?
  • Eenheid 6:  San-rotskuns
  • Eenheid 7:  Die samelewing van Khoikhoi-herders in die Later Steentydperk

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Inhoudsopgawe vir die kwartaal
  • Nuwe woorde op een bladsy
  • Breinkaart van die kwartaal se werk
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
  • Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.