Graad 5 Sosiale Wetenskappe Geografie en Geskiedenis Kwartaal 3 (SW-GEO en GESK) (Platinum)

R100.00 excl. VAT

SKU SUM56 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Die weer.
  • Eenheid 2:  Reënval.
  • Eenheid 3:  Klimaat.
  • Eenheid 4:  Natuurlike plantegroei.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Die Nylrivier en hoe dit nedersettings beïnvloed het.
  • Eenheid 2:  Lewenswyse in Antieke Egipte.
  • Eenheid 3:  Toentankamen.
  • Eenheid 4:  Die verspreiding van Egipte se gevorderde kennis na ander plekke, soos Europa en die Midde-Ooste.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig van die kwartaal.
  • Breinkaart van die kwartaal se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.