Graad 5 Sosiale Wetenskappe Geografie en Geskiedenis Kwartaal 2 (SW-GEO en GESK)

R100.00 excl. VAT

SKU SUM15 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart).
  • Eenheid 2:  Fisiese kenmerke.
  • Eenheid 3:  Riviere.
  • Eenheid 4:  Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Wanneer, waarom en waar die eerste AFrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het.
  • Eenheid 2:  Wonings en dorpies.
  • Eenheid 3:  Landbou:  gewasse en vee.
  • Eenheid 4:  Sosiale, politieke en ekonomiese strukture.
  • Eenheid 5:  Beeste was belangrik.
  • Eenheid 6:  Werktuie en wapens van yster en koper.
  • Eenheid 7:  Kleiware.
  • Eenheid 8:  Ruilhandel.
  • Eenheid 9:  Godsdiens, medisyne en genesing.
  • Eenheid 10:  Jag

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig van die kwartaal.
  • Breinkaart van die kwartaal se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.