Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 1 (NWT)

R80.00 excl. VAT

SKU SUM12 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir NWT Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Onderwerp 1:  Plante en diere op Aarde
  • Onderwerp 2:  Diereskelette
  • Onderwerp 3:  Skelette as strukture
  • Onderwerp 4:  Voedselkettings
  • Onderwerp 5:  Lewensiklusse

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Inhoudsopgawe per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy
  • Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp
  • Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.