• 082 901 1433
  • info@theeducationscene.com

Graad 5 Lewensvaardigheid Kwartaal 2 (LV)

R60.00 excl. VAT

SKU SUM14 Categories , Tag

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir LV Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Hoofstuk 8:  Diskriminasie, stereotipe en vooroordeel
  • Hoofstuk 9:  Kindermishandeling
  • Hoofstuk 10:  Hanteer gewelddadige situasies
  • Hoofstuk 11:  Ouderdoms- en geslagskwessies in verskillende kulture
  • Hoofstuk 12:  Balsporte
  • Hoofstuk 13:  Dans, drama en musiek
  • Hoofstuk 14:  Waardeer en skep beeldende kuns

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Inhoudsopgawe.
  • Sleutelwoorde op een bladsy.
  • Breinkaart met die kwartaal se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.