Graad 5 Lewensvaardigheid Kwartaal 1 (LV)

R60.00 excl. VAT

SKU SUM11 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir LV Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Hoofstuk 1:  Positiewe selfbegrip
  • Hoofstuk 2:  Gee en ontvang terugvoer
  • Hoofstuk 3:  Hanteer emosies
  • Hoofstuk 4:  Verhoudings
  • Hoofstuk 5:  Bewegingsreekse
  • Hoofstuk 6:  Dans, drama en musiek
  • Hoofstuk 7:  Waardeer en skep beeldende kuns

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Inhoudsopgawe
  • Sleutelwoorde op een bladsye
  • Breinkaart met die kwartaal se werk
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
  • Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.