Graad 4 Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis Kwartaal 4 (SW – GEO en GESK) (Platinum Handboek)

R100.00 excl. VAT

SKU SUM96 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:  Water in Suid-Afrika

  • Eenheid 1:  Gebruike van water.
  • Eenheid 2:  Water as ‘n hulpbron.
  • Eenheid 3:  HOe mense water kry.
  • Eenheid 4:  Besoedeling en afvalwater.

Geskiedenis:  Kommunikasie deur die jare heen

  • Eenheid 1:  Die San en die oudste vorms van menslike kommunikasie.
  • Eenheid 2:  Die posstelsel.
  • Eenheid 3:  Die radio.
  • Eenheid 4:  Eerste tikmasjiene voor elektrisiteit.
  • Eenheid 5:  Die telegraaf.
  • Eenheid 6:  Die telefoon.
  • Eenheid 7:  Die kamera.
  • Eenheid 8:  Die televisie.
  • Eenheid 9:  Die persoonlike rekenaar, die internet en die selfoon.
Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.