Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 3 (NWT)

R80.00 excl. VAT

SKU SUM54 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Onderwerp 10:  Energie en energie-oordrag
  • Onderwerp 11:  Energie om ons
  • Onderwerp 12:  Die beweging van energie in ‘n stelsel
  • Onderwerp 13:  Energie en klank

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig van die kwartaal met sleutelwoorde en sleutelbegrippe.
  • Breinkaart van die kwartaal se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokument is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.