Graad 4 – Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 3 – (NWT) – VIA Afrika

R80.00 excl. VAT

SKU SUM78 Categories ,
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Via Afrika” Handboek.

  • Onderwerp 1:  Energie en energie-oordrag.
  • Onderwerp 2:  Energie om ons.
  • Onderwerp 3:  Beweging en energie in ‘n stelsel.
  • Onderwerp 4:  Energie en klank.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig met opsomming en sleutelwoorde.
  • Breinkaart per onderwerp.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.