Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 2 – (NWT)

R80.00 excl. VAT

SKU SUM10 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:  Kaartvaardighede

  • Eenheid 1:  Syaansigte en planaansigte
  • Eenheid 2:  Simbole en sleutels
  • Eenheid 3:  Roosterverwysings
  • Eenheid 4:  Kompasrigtings
  • Eenheid 5:  ‘n Kaart van Suid-Afrika
  • Eenheid 6:  ‘n Aardbol en kaart van die wêreld

Geskiedenis:  Leer by leiers

  • Eenheid 1:  Wat maak ‘n goeie leier?
  • Eenheid 2:  Nelson Mandela, ‘n goeie leier.
  • Eenheid 3:  Mahatma Gandhi.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Inhoudsopgawe vir die kwartaal
  • Nuwe woorde  een bladsy
  • Breinkaart van die kwartaal se werk
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
  • Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.