Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 1 (NWT) VIA Afrika

R80.00 excl. VAT

SKU SUM5 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Via Afrika” Handboek.

  • Onderwerp 1:  Lewende en nie-lewende dinge
  • Onderwerp 2:  Die struktuur van plante en diere
  • Onderwerp 3:  Wat plante nodig het om te groei
  • Onderwerp 4:  Habitatte van diere
  • Onderwerp 5:  Strukture van diereskuilings

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Inhoudsopgawe vir die kwartaal met sleutelwoorde en opsommings op een bladsy
  • Breinkaart van die kwartaal se werk
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
  • Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.