, , ,

Graad 3 Kwartaal 3 Totale Pakket vir Onderwysers

R1610.00 excl. VAT

Beplanning van Afrikaans HT, Engels EAT, Wiskunde en Lewensvaardigheid.
Weeklikse huiswerk vir 4 dae vir Afrikaans HT, Engels EAT, Wiskunde, Handskrif en Leeswerk.
Weeklikse klanke werksvel vir Afrikaans HT en Engels EAT. Een van die aktiwiteite ingewerk by die beplanning.
Weeklikse informele assessering gebasseer op die beplanning, huiswerk en klaswerk vir Afrikaans HT, Engels EAT en Wiskunde.
Formele asseseringstake vir 4 vakke volgens die CAPS kurrikulum, memos en assesserings beplanning. Gewigte en rubrieke baie gebruikers vriedelik.