GR4 SW Geskiedenis K3

R48.00 excl. VAT

SKU SUM63 Categories ,
Logo7

Hierdie produk is in aflaaibare, uitdrukbare PDF formaat.  Dit is gebasseer op die Platinum handboeke en bevat die volgende inligting:

Vervoer deur die eeue heen:

  • Eenheid 1 – Vervoer op land – Diere
  • Eenheid 2 – Vervoer op land – die wiel en die karretjie
  • Eenhied 3 – Vervoer op land – waens en koetse
  • Eenheid 4 – Vervoer op land – die fiets
  • Eenheid 5 – Vervoer op land – die stoomenjin en die trein
  • Eenheid 6 – Vervoer op land – die motorkar
  • Eenheid 7 – Algemene vorms van vervoer van mense en goedere op land vandag
  • Eenheid 8 – Vervoer op water
  • Eenheid 9 – Vervoer in die lug

Wat is deel van die pakket?

  • Inhoudsopgawe van die kwartaal
  • Breinkaart wat die hele kwartaal se inligting bevat op een vel papier
  • Nuwe woorde – op een bladsy, ingedeel per studie-eenheid
  • Elke eenheid omvattend uiteengesit met kleure, prente en foto’s.  Nuwe woorde word ook uitgebeeld in die vorm van ‘n foto of prent.
  • Oefenvelle met memo’s van die kwartaal se werk

Die werk is so saamgestel dat dit beide die linker- en regterbrein betrek deur middel van kleure en prente.  Inligting word herhaal op verskillende maniere sodat die leerder nie verveeld raak met die inhoud nie.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.