Gr4 Lewensvaardigheid Kwartaal 1

R50.00 excl. VAT

SKU SUM2 Categories , Tag
Logo7

***NB – Ons het nou ‘n leêr ingesluit wat ‘n kombinasie bevat van al die verskillende komponente.  So jy kan hom oopmaak en uitdruk.  Moenie die verskillende komponente dan ook uitdruk nie dit gaan dupliseer***

Hierdie produk sluit die volgende in, in PDF formaat:

  1. Inhoudsopgawe en leeruitkomstes vir die kwartaal (PSW, sport en kuns)
  2. Breinkaart vir die kwartaal (slegs PSW)
  3. Nuwe woorde (PSW, sport en kuns)
  4. Persoonlike en sosiale welstand – opsommings met prente:  Persoonlike Sterk Punte, Respek vir jou eie liggaam en ander mense sin, Hantering van Konflik
  5. Liggaamlike opvoeding – opsommings met prente:  Voortbeweging, elevasie en balans
  6. Dans, drama en musiek – opsommings met prente:  Skep en lees ritmiese patrone, Ritme en beweging, Dramaspeletjies, Waardeer en skep visuele kuns, Gebruik kunsmateriaal
  7. ***NB – Ons het nou ‘n leêr ingesluit wat ‘n kombinasie bevat van al die verskillende komponente.  So jy kan hom oopmaak en uitdruk.  Moenie die verskillende komponente dan ook uitdruk nie dit gaan dupliseer***

Hierdie opsommings is gebasseer op die Platinum reeks.

Hierdie opsommings is bedoel vir individuele gebruik en mag nie versprei word nie.  Indien jy dit vir jou skool of naskool wil gebruik, kontak ons asseblief vir ‘n spesiale tarief by info@summariessa.co.za

***NB – Ons het nou ‘n leêr ingesluit wat ‘n kombinasie bevat van al die verskillende komponente.  So jy kan hom oopmaak en uitdruk.  Moenie die verskillende komponente dan ook uitdruk nie dit gaan dupliseer***

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.