Sale!

AFR (HT) – Afrikaans Huistaal

R160.00 excl. VAT

Logo7

Hierdie produk bevat ‘n samevatting van die hele Platinum Handboek en dus al die werk vir die jaar vir Graad 4, Afrikaans Huistaal.

Die verskillende onderwerpe uit die handboek is saamgevat en daar is ook van eksterne bronne gebruik gemaak vir beter verduideliking en die verskillende taalreëls.

Dit bevat ‘n lys van antonieme, sinonieme, idiome, intensiewe vorm, homofone, homonieme ens, sowel as die woordeskat/woordeboek woorde in die handboek, met hulle betekenis.  Daar word ook wenke vir begripstoetse ingesluit.

Die boek is ‘n totaal van 100 bladsye, wat op 50 bladsye uitdruk.

Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.